Click Here for personal loans

Click Here for personal loans

ABRAHAM KRIEL KINDERS SE WENSLYS

NicP ABRAHAM KRIEL KINDERS SE WENSLYS

Update: Die opgedateerde lys van kinders wat nog wag, is aangeheg.

Barbara Botha, joernalis by die SABC in Polokwane doen dikwels stories vir veral RSG oor Abraham Kriel Kinderhuis.

Tydens haar laaste besoek het sy 'n lys onder oë gekry van wat die kinders graag wil hê of dringend benodig.

Barbara het die lys saamgebring en poog nou om die hele lys bymekaar te maak en aan die einde van November by die tehuis af te lewer.

Skenkers kan 'n kind se naam van die lys af kies en soveel as moontlik van die wense vervul.

Die lys is hier onder aangeheg as 'n pdf lêer. Kliek daarop om oop te maak.

Skakel met Barbara by bothab@sabc.co.za

Kliek op "Send to a Friend" hieronder en versprei so die boodskap.