Ilze Schuurman se poppeteater "Laduma". Eerste Sessie in Engels om 09:00. Tweede sessie in Afrikaans om 11:30. Koste : R40,00 per kind. Skakel Irma du Preez by 083 446 6015.