Osieteddies Kleuterskool an asset for Sterpark

Tags: 
osieteddies
Tags: 
sterpark
Tags: 
kleuterskole

Osieteddies Kleuterskool is an Afrikaans preschool in Sterpark, Polokwane.

Principal Linda Kruger hosted us on a visit to this bustling preshool which caters for 115 children between 3 years and primary school age. Read more about Osieteddies Kleuterskool

Entrance to Osietediies Kleuterskool, Sterpark, Polokwane, South Africa

The names of the classes all incorporate the word "bere" which is "bears" in English. This is based on the last part of the name of the school "teddies" as in "teddybear" (photo captions in Afrikaans)

Die Speelbere (2-3jr) van Osieteddies Kleuterskool

Die Speelbere se juffrou is juffrou Heleen Maré maar sy is nie op die foto nie want sy moes 'n maatjie oppas wat koud gekry het.

Die Speelbere klassie van Osieteddies Kleuterskool, Sterpark, Polokwane

Die Safaribere (3-4jr)

Die Safaribere werk hard terwyl juff Louise Snyman toesig hou.

Die Safaribere van Osieteddies Kleuterskool, Sterpark, Polokwane

Die Sportbere (3-4jr)

Die Sportbere se juffrou is juff Nancia Kruger maar sy gaan een van die dae weg dan kry hulle 'n nuwe juffrou.

Die Sportbere van Osieteddies Kleuterskool, Sterpark, Polokwane

Die Happy Potters is deel van die Kampbere (4-5jr)

Die Happy Potters tannie is tannie Sunet van Staden wat spesiaal kom kuier om die Osieteddies te leer om met klei te werk.

Die Happy Potters van Osieteddies Kleuterskool, Sterpark, Polokwane

Die ander deel van die Kampbere (4-5jr)

Die Kampbere was by juff Barbara Nagel besig om te sing toe ons vir hulle gaan kuier het.

Kampbere van Osieteddies Kleuterskool, Sterpark, Polokwane

Kliek hier om die video te sien en te hoor hoe hulle sing

Die Plaasbere (4-5jr)

Die Plaasbere se juffrou is juff Maggelien Maré en hulle luister mooi want sy verduidelik 'n belangrike saak.

Plaasbere van Osieteddies Kleuterskool, Sterpark, Polokwane