Pieties wys sportmansgees by interhoër-atletiek

Die interhoër het op 21 Februarie by Hoërskool Merensky plaasgevind. PHS het nie-amptelik deelgeneem omdat meer as 40 van ons atlete aan die distriksbyeenkoms by die Peter Mokabastadion moes deelneem. PHS het steeds 62 eerste, tweede en derde plekke ingeneem en die atlete het steeds hul medaljes ontvang.

Jualize Mc Dermott het die trofee as die beste senior baanatleet (meisie) ontvang terwyl die o/19-seuns en -dogters hul onderskeie aflosse gewen het. Die Pietie-onnies as ook eerste oor die wenstreep in die uitdagende onnie-aflos.  
 

Pietie-seuns wat medaljes by die Interhoër gewen het:

Voor: JB van der Lith, Arno van Staden, Rikus Nel, Jerome Jardin, Roland Snyman.
Agter: Tiaan Snyman, Robin Goliath, Quintis du Preez, PJ Malan, Xander van Heerden, Zander du Preez, Ryno de Lange, LC van Tonder, Wouter de Villiers.
 
Pietie-meisies wat medaljes by die Interhoër gewen het:
Voor: Lara Schroëder, Elisma van der Merwe, Aloise Venter, Manala Molobe, Joanine van der Merwe, Jualize McDermot, Adele Leonard.
Agter: Inge Cilliers, Jolandie Muller, Mienkie Sithole, Marissa Oerlemans, Lenise Potgieter, Soné Viljoen, Monique Scheepers, Eldine van der Walt, Mylene le Roux.
 
AttachmentSize
Interhoër medaljewenners Seuns.JPG29.84 KB
Interhoër medaljewenners Mesies.JPG31.68 KB
Jualize Mc Dermot Beste sr aanatleet Interhoër.JPG28.78 KB
o19 seuns en meisies aflos.JPG28.98 KB