Pieties tops by Limpopo-swem
Hoërskool Pietersburg kondig met trots aan dat twee van sy swemmers onderskeidelik as die Limpopo provinsie se Victor en Victrix Ludorum aangewys is. Trofeë vir dié uitstaande prestasie is Vrydagaand (27 Februarie) tydens 'n spesiale prysuitdelingseremonie aan Marcel Venter en Natasha de Vos oorhandig.
| Attachment | Size |
|---|---|
| Limpopo Swem 01.JPG | 25.57 KB |
- Login or register to post comments
- 607 reads
- Send to a friend