Oud-Pietie, Victor Matfield kuier by PHS
Oud-Pietie en bekende Springbok rugbyspeler en kaptein, Victor Matfield het onlangs by Hoërskool Pietersburg kom kuier waar hy van die geleentheid gebruik gemaak het om een van sy Springboktruie aan die skool te oorhandig.
Op die foto verskyn Victor saam met mnr Louis Scott, die Pietie-hoofleiers, Pieter Scempers en Mart Siertsma en die hoof, mnr Willie Schoeman.
| Attachment | Size |
|---|---|
| Rugby social Victor phs.JPG | 27.54 KB |
- Login or register to post comments
- 740 reads
- Send to a friend