1999 PHS matriek reunie
Die 1999 Matrieks van PHS hou reunie van 2 - 4 Oktober 2009 te Jubaweni (www.jubaweni.co.za). Vir meer inligting en om dringend 'n bespreking te maak, kontak Ilse Wepener (voorheen Du Preez) - 084 339 5606 / 012 841 3313 (w) / 012 991 7822 (h) of ilsewepener@gmail.com.
Kom deel in die pret en kyk hoe almal 10 jaar ouer geword het :-).
- Login or register to post comments
- 666 reads
- Send to a friend