Heuwelkruin Kollege (Group)

  posted by NicP - 2 years 46 weeks ago


Vrydag het 'n maatjie by Heuwelkruin Kleuterskool
verjaar en daar is lekker partytjie gehou

Heuwelkruin Kleuterskool partytjie

Pic: NicP

  posted by NicP - 2 years 47 weeks ago

1. Amptelike skooldrag:

Hoërskool

  posted by NicP - 2 years 47 weeks ago


SKOOLGELD VIR 2009

1. AMPTELIKE REGISTRASIE

1.1 R300 registrasiefooi vir toelatingsevaluering (nie terugbetaalbaar).

1.2 Sodra ‘n voornemende leerling (ná aflegging van die toelatingsevaluering) ‘n uitnodiging ontvang om ‘n leerling van Heuwelkruin Kollege te word), is die volgende fooi betaalbaar binne 14 kalenderdae:

•Skuldbrief + onderriggeld ten bedrae van een maandelikse betaling (R20 000 en 1ste maand se skoolgeld vir Januarie 2009 na ondertekening van die kontrak.

2. BETALINGSTERMYNE

  posted by NicP - 2 years 48 weeks ago

Webblad vir Afrikaanse onderwysers http://www.onderwysers.com/

Details
 
Search