Haartjie in my Neus

  posted by marthina - 2 years 34 weeks ago

As jy wil weet wat jou behoeftes in die lewe is, vra die ouens wat gemorspos versprei.  In jou straatposbus, jou poskantoor-posbus en jou elektroniese posbus lê al die antwoorde.  Jy kan eintlik baie leer oor die behoeftes wat jy nie geweet het jy het nie.

  posted by marthina - 2 years 34 weeks ago

My pa, hy is 70, boer op 'n stukkie grond op Mpumalanga se hoëveld veld naby Breyten.

Breyten is die dorp waarvan Naas Botha die enigste ereburger is - maar dit is onwaar dat hy die ereburger gemaak is omdat hy die enigste Breytenner is wat nog sy eie tande het.

My pa het eers met skape geboer, maar toe die polisie uitvind daar pas negentien skape agter in 'n vangwa, is my pa se skape so baie gearresteer dat hy besluit het om met beeste te boer om dit vir die polisie makliker te maak. Jy hoef net vyf  beeste te vang om 'n vangwa vol te maak.

  posted by NicP - 2 years 45 weeks ago

Polokwane staan met die een voet op die drumpel van die winter en dit het my laat onthou van die eerste jare van my bewussyn op die familieplaas, Oudezwaanskraal ver hiervandaan.

In die winter het die ryp gewoonlik vroeër gekom as wat almal dit wou hê en het die hoëveldgras teen einde Mei al wit in die winter-luggie gestaan.

  posted by NicP - 2 years 49 weeks ago



Ek staan nou een Saterdag heel onskuldig, tuinslang in die hand, op die sypaadjie voor my blyplek en spuit die gras nat.

  posted by NicP - 3 years 1 week ago




  posted by NicP - 3 years 1 week ago



(Kersfees 2005)

"You wanna kerriebek?" vra die lady by die kasregister.

  posted by NicP - 3 years 1 week ago




  posted by NicP - 3 years 1 week ago



 

  posted by NicP - 3 years 1 week ago




  posted by NicP - 3 years 1 week ago




Details
 
Search