Click Here for personal loans

Click Here for personal loans

Vakansie pret vir kinders van 1-7 Jaar.

Date: 
Thursday, 12 July, 2012 - 07:15 - 13:30

 Aandag Mammas in Pburg:

 

Stumilasie Vakansie Program saam LizelleMusic Garden en Jackie vir die laaste week in die Vakansie vir 3 Dae:

 

Program as Volg:

 

Donderdag (12 Julie vanaf 7:15-13:30 - Tema = Seediere

 

Bak en Brou (Jelly met diertjie in)

Kunswerk (Onder die see plakkaat en pikkewyn)

Musiek Stumilasie en Speel

+dvd 

 

Koste is R60 per kind per oggend (Mamma pak kospakkie in)

Ouderdom :1-7

Plek :LizelleMusic Garden -365 Marshall Str, Flora Park

 

Kontak Lizelle by : 0825580480 of Jackie by 0721019815      

Laat weet voor 6 Julie !