Aandag Mammas in Pburg:
Stumilasie Vakansie Program saam LizelleMusic Garden en Jackie vir die laaste week in die Vakansie vir 3 Dae:
Program as Volg:
Woensdag (11Julie vanaf 7:15-13:30 - Tema = Insekte
Bak en Brou (Pizza)
Kunswerk (Bytjie en Skoenlapper)
Musiek Stumilasie en Speel
+ DVD (As daar tyd is) :Bugs Life of Ants
Koste is R60 per kind per oggend (Mamma pak kospakkie in)
Ouderdom :1-7
Plek :LizelleMusic Garden -365 Marshall Str, Flora Park
Kontak Lizelle by : 0825580480 of Jackie by 0721019815
Laat weet voor 6 Julie !