Tuinbouklub oor Heuweltjies van Namakwaland

Date: 
Tuesday, 16 March, 2010 - 14:30

Venue : Piet Joubertskool -lapa.  ema : Heuweltjies van Namakwaland, spesifieke plantegroei en oeroue termietneste wat as aanduiding van klimaatsverandering dien.  R25 per persoon.  Skakel Hilda by 083 628 2292.