SACBW Jeugfunksie

Date: 
Tuesday, 14 September, 2010 - 18:00

Suid Afrikaanse Raad vir Sakevroue (SACBW) Jeugfunksie by Koch Manor, Dalmada

Die finaliste van Limpopo's Got Talent sal hulself voorstel.

Wenner van die besigheidsplankompetisie vir hoërskooldogters word aangekondig.

R60 vir nie-lede

R50 vir lede

R25 vir Hoërskooldogters.