Ringbal-pretdag aangebied deur Jakaranda Ringbalklub by die Ringbalbane in Suidstraat.

Date: 
Saturday, 4 February, 2012 - 10:00

Toegang is R20 per persoon en spanne van 12 kan inskryf.

Die geleentheid word gehou om die klub se finansies te versterk en minderbevoorregtes die gelentheid te gee om sport te beoefen.

Skakel Blanchet Strydom by 083 273 1702.