Past Ernst van Rooyen is ‘n baie bekende SA Prediker wat gereeld op TV verskyn, wat op Sondag, 26 Februarie (10h00) Lof & Aanbidding Sentrum, Polokwane, kom besoek. Toegang gratis. Navrae Doc Rick Botha, 083 56 99107