Click Here for personal loans

Click Here for personal loans

NG Kerk Pietersburg-Noord hou basaar.

Date: 
Saturday, 4 August, 2012 - 07:30

 Heerlike ontbyt, pannekoek, vetkoek en vele meer sal te koop aangebied word.

Skakel die kerkantoor by 015 287 9700.