Ten bate van behoeftige gesinne, veral kinders.
Toegang is iets nie bederfbaar soos komberse, doeke, baba melk, skoonmaakmiddels en toiletware.
Bespreek 'n stalletjie of skryf in vir die potjiekoskompetisie (waarvan die inhoud verkoop gaan word deur die organiseerders om geld in te samel). Stuur epos na karen by kruger.karen@gmail.com. Faks na 086 697 8243 indien jy wil weet van 'n persoon of persone met 'n behoefte wat kan baat by die dag se opbrengs.
Die projek word geadministreer deur 'n prokureursfirma en 'n volledige oudit sal na afloop van die dag beskikbaar wees.
Biertuin, padwedlope, stalletjies en mnr en mej Liefdadigheid, 'n speelpark.
Pieter Smit tree die aand op.