Die optrede dien as fondsinsameling vir die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV). Kaartjies beloop R100 per persoon en is by die DBV of bestuurslede beskikbaar. Skakel Johan Joubert by die Percy Fife DBV by 015 491 3661.