Lucas Maree by Farmyard Teater

Date: 
Friday, 16 October, 2009 - 19:00 - 21:00

Bosveldjagtersvereniging word 40!

Tyd: 19:00

Plek: Farmyard Teater

Kostes: R120 per persoon

Skakel Dia vir kaartjies 083 726 1180.

Pak jou piekniekmandjie en kom geniet die aand saam!

www.milestonetraining.co.za