Click Here for personal loans

Click Here for personal loans

Kuhl Montessori Skool bied 'n praatjie oor hantering van hiperaktiewe- en aandagafleibaarheidsindroom-kinders.

Date: 
Friday, 22 July, 2011 - 18:30

Sprekers: ds Jaco Putter, drs Erica Coertzen en Blanché Verster.

By Piet Joubertskool.

R100 per persoon, ete ingesluit.

Skakel skool by 015 298 8977, NG Kerk Pietersburg-Noord by 015 287 9700 of Karine Hiesterman by 073 174 9636.