'n Kansa-span sal op 5 Maart by besighede afgelaai word wat die skeer- en spuitwerk sal doen.
Kontak Kansa vir 'n skeer of spuitverf teen R50 per persoon om deel te wees van die projek. Daar is ook 'n "bail out' donasie wat gemaak kan word aan Kansa, ABSA rekeningnommer 01020040901, takkode 334248, verwysingsnommer Sha 71. (Faks bewys van betaling na 015 297 3082).
Skakel Leatitia Jordaan by 015 297 1268 of 082 952 7797 vir meer besonderhede.