Click Here for personal loans

Click Here for personal loans

Jaarlikse basaar by Ons Tuiste, h/v Suid- en Dorpstraat

Date: 
Saturday, 21 July, 2012 - 09:00

Samel geld in vir siekeboeg.  Tavels wat kreun van die eet- en drinkgoed. Vermaak vir oud en jonk word verskaf.

Skakel Louise Viljoen by 082 462 6734.