Click Here for personal loans

Click Here for personal loans

Geselligheid: Doornkraal Voortrekkers by Bosveldjagtersvereniging.

Date: 
Saturday, 19 May, 2012 - 19:00

Ten bate van hulpbehoewende kinders.  Andries Hendrik Potgieter (wat onlangs saam met Nedine Blom en die Soweto gospel Choir 'n opname gemaak het) sal optree.

Kaartjies kos R100 en sluit 'n heerlike braai in.

Vir meer inligting skakel Magda Wentzel by 015 263 6233 of 083 680 7185.