Dynamite Kidz bied aan....Kinderweek 2012....ALLE laerskool kinders welkom..toegang gratis...Waar @ Oosskool...Wanneer...20-22Mei2012..Tyd : 18:00-19:30....kom geniet saam met ons 3 aande van worship en giggel en kom leer saam met ons meer van die Wapenrusting!! Kom wees deel!!! Elke aand 'n ietsie warms om te drink en 'n ietsie vir die kies....ouers welkom-toegang R10!!