Bokmakierie Boekefees deur Heuwelkruin Kollege

Date: 
Tuesday, 16 March, 2010 - 10:00

Riana Scheepers.  Werkswinkel oor skryfwerk en letterkunde vir die provinsie se hoërskoolonderwysers.  Lokaal : Heuwelkruin Kollege.