Bokmakierie Boekefees deur Heuwelkruin Kollege

Date: 
Saturday, 13 March, 2010 - 10:00

Vroue-oggend met Marzanne le Roux van der Boon (Granate Bloei in Jerusalem en Lééf-tydskrif se Christine Ferreira.  Bekendstelling van vierde boek in die Granate-reeks.  Kokaal : Fusion Boutique Hotel, h/v Schoeman- en Suidstraat.  Koste : R150 per persoon.  Skakel Beatrix : 082 874 2645 of Mimmie : 083 289 9629.

Program :

Cantando

Christine gesels oor Lééf en vrouwees en voer 'n onderhoud met Marzanne le Roux van der Boon.

Vraesessie

Boeketekensessie

Versnaperings en drinkgoed aan tafel.