Basaar: NG Kerk Bendor

Date: 
Saturday, 29 August, 2009 - 07:45 - 12:00

BASAAR

by die NG Gemeente Bendorpark (h/v Van Niekerkstraat en Place Place).

Hardloop / Stap vir Bybels - in samewerking met Polokwane Atletiekklub - vanaf 07h30 (registrasie vanaf 06h45) oor 10 of 3 km. Almal wat wedloop voltooi ontvang 'n medalje van die SA Bybelgenootskap. R 25 (+ R 20 vir tydelike lisensie vir 10 km) en R 10 vir 3 km wedloop (lisensie nie nodig nie). Pryse vir eerste drie plekke mane en vroue : 1e -R 300, 2e - R 200, 3e - R 100. Bring asseblief jou mediese fonds se besonderhede saam twv die "formele vereistes" vir die inskrywing. Inskrywingsvorms vooraf by Johan van Huyssteen beskikbaar (0834451949). Heerlike kos en verversings beskikbaar by die basaar, wat om 07h00 begin. Ook speletjies soos boeresport (en Wii en playstation 2 vir groter kinders). Die toets tussen die Springbokke en Ausies word op 'n groot skerm gekyk.