Armoede Werkswinkel

Date: 
Saturday, 11 September, 2010 - 08:30

Armoede werkswinkel en Helpende Hand Bekendstelling by NG Pietersburg-Oos Kerksaal.

Word ingelig oor die werksaamhede van Solidariteit Helpende Hand en die voordele om aan die groep verbonde te wees.

Navra : Eric Bekker by 079 069 8097 of Genevieve by 072 421 4674.