Nostalgies oor die ou dae. Elvis, Cliff Richard, Simon & Garfunkel, 4 Jacks & a Jill en The Everly Brothers by NG Moedergemeente kerksaal h/v Grobler- en Bickardtstraat.
R60 per persoon.
Skakel Rudolph by 083 692 9959.