All text, images, video, and audio on this site is licensed under the GNU Free Documentation License. (See Copyrights for details)
Note: Promoting proprietary content on this site is both allowed and encouraged although the promotion
material must be provided
under the terms of the GNU Free Documentation License.
You can find more information about this in the Copyrights section of the site.
Comments
LOST DOG
L O S T ! Our one Brown Female Miniature Sausage Dog Name “RISSIEPIT” has gone missing here in Polokwane cnr Plein & Jorrison, she was last seen at our home Sunday 23 October, if anybody sees her please call Wilma 082 795 4339 and please share with your friends in Polokwane. Thanks
NicP
DONATE BLANKETS FOR ANIMALS
NicP
Ongegronde klagtes.
Ek wonder tog hoeveel geld die DBV onnodig moet spandeer a.g.v. publiek wat die heeldag sit en snert uitdink.
Inspekteur Andre was vandag hier by die hotel en plaas op Roossenekal (so 210 km) vanaf Polokwane. Hy was baie professioneel en het 'n goeie diens gelewer. Luister egter net na die klagtes:
1) Hier is 'n duisend katte op die plaas en by die hotel. Hulle teel in en die wat nie misvorm is nie, vrek sommer. Ons kon nie een kat sien nie (ook nie by die melkstal nie). Hier is egter twee, maar ons kon hul nie opspoor nie.
2) Ek het 80 skape gehad en nou is daar net 5 oor. My honde kry nie kos nie en moet nou die skape vreet om aan die lewe te bly. Teen R1000 per skaap is dit nogal 'n duur rantsoen.
3) Hier is 'n perd met 'n misvormde poot. Dit is so. ek het 'n Shetland hingsie wat sy been net bo die enkel gebreek het, 5 jr gelede en die het skeef aangegroei. Ons ry hom nie en teel nie met hom nie en jaag ook nie resies met hom nie. Sy horrelpoot pla hom niks nie en hy wei rustig saam met die ander perde.
Andre, dankie vir jou gesindheid en die manier waarop jy die klagte ondersoek het. Mag die DBV net van krag tot krag gaan.
Die klaer wens ek voorspoed toe sodat die verveeldheid nie oorneem nie. Die persoon gaan egter 'n rukkie besig om die oes in te bring wat hy/sy gesaai het ( Spreuke 18:21 ).
Wees gegroet.
Frans van Aardt.
Looking for cat lost in Marshall Str
http://johannesburg.gumtree.co.za/c-Pets-lost-and-found-LOST-CAT-POLOKWANE-PLEASE-HELP-W0QQAdIdZ204605300
NicP
LOVING HOMES NEEDED FOR 2 WHITE KITTENS
I am looking for loving homes for two white kittens, 8 weeks old, one male and one female. Free to loving families/owners. Please contact me on 082 701 4602.