Polokwane Municipality Water & Sewerage Complaints

No public posts in this group. You must register or login and become a member in order to post messages, and view any private posts.
Polokwane Municipality Water and Sewage complaints section

Comments

Polokwane Municipality

Ek ontvang 'n rekening vir 'n insident met een van ons trokke- 31/08/2011.

Daar is geen vloot, reg nommer, datum van insident of waar dit gebeur het nie????

Ek het gebel kry nie antwoord nie.

22 Sep stuur ek 'n faks wat deur gaan, kry nog steeds nie antwoord nie.

6 Okt bel ek "Nana" by Switchboard sy sê die rekening afdeling se fone is af, ek moet weer bel. Nie bereid om my te help met 'n ander faks nommer of ander kontak persoon nie.

Ek bel weer die 12 Oktober foon lui net.  Het nou al 'n final notice ontvang om te betaal maar ek weet nie vir wat nie. Ten minste wil ek betaal maar ek kry nie enige terugvoering nie, ek is lus en los die rekening hou al my foon rekords en my fakse as bewyse tot ek 'n dagvardiging kry.

Hoe moeilik kan dit wees om net 'n faks te antwoord wat hulle alreeds ontvang het, of selfs net die telefoon te antwoord, vir wat betaal ons belasting geld???

 

Comment viewing options

Select your preferred way to display the comments and click "Save settings" to activate your changes.