Lof en Aanbidding Sentrum

Churches in Polokwane
NicP Danie Botha by Lof en Aanbidding Sentrum · read more »

Danie Botha het Saterdagaand by Lof & Aanbidding Sentrum in die St Marco Kapel in Ladanna opgetre en sowat 500 mense het dit bygewoon.

Volkswagen Polokwane het hulle bussie beskikbaar gestel sodat ons die seniors van die verskillende ouetehuise en Eeufeeshuis kon aanry om dit by te woon. Nadat Danie se fooie deur kaartjieverkope bereik was, is die res van die kaartjies gratis aan die publiek beskikbaar gestel op Jacaranda RMFM. Die aand was 'n reuse sukses.

Marinda (wat betrokke is by Martha Hofmeyr tehuis) het op haar eie nagte om vetkoek gebak en met die fondse kaartjies gekoop om die seniors 'n "outing" te kon gee na Danie se show toe.

Images:
Danie Botha sings at St Marco chapel in Polokwane
Audience at Danie Botha appearance in Polokwane
Please login or register to comment.

Comments

2011 TEOLOGIE STUDENTE VAN LOF EN AANBIDDING SENTRUM

 Lof en aanbidding sentrum Polokwane graduandi

Van regs af: Doc Rick & Karen Botha (Rektor), Ps Melané de Villiers (Dekaan), Cathleen van Vuuren (Registrateur), Ps Colin Lamont, Prof Cornelius Roelofse met Lof & Aanbidding Teologie Studente tot so ver as van Port Elizabeth af!

Past Rick Botha en gesin van Polokwane

Doc Rick & Karen Botha met Juan & Izelque Botha (regs) en Ruan Botha (links)

*******

NicP

JUAN EN IZELQUE GETROUD

Juam Botha and Izelque van der Kolff of Polokwane

Juan Botha, oudste seun van dr Rick en Karen Botha, en Izelque van der Kolff is Saterdag deur dr Botha in die huwelik bevestig. Hulle kuier nou al te lekker in Mauritius.  Foto: Nadia van Rensburg

 

 

NicP

Comment viewing options

Select your preferred way to display the comments and click "Save settings" to activate your changes.