Hoërskool Pietersburg (PHS)

Afrikaanse hoërskool in Polokwane
NicP HET JY GEWEET? · read more »

Het jy geweet dat PHS een van net twee skole in Polokwane is wat die SA Nasionale Bloeddiens ondersteun met 'n Peer Promoters program?

PHS leerlinge skenk gemiddeld 80 eenhede bloed per kliniek.

Please login or register to comment.

Comments

PIETIES BLOEI

Leerlinge van Hoërskool Pietersburg het Woensdag geesdriftig bloed geskenk toe SANBS en Blood Buddy saam met Pietie, die skool se gelukbringer, 'n groot bloei gehou het.

Zelda van Jaarsveld, Pietie, B;lood Buddy and learners of Pietersburg Hoërskool at blood donation clinic

Pieties se komitee wat vir die skenkerskliniek verantwoordelik is saam met Me Zelda van Jaarsveld, die onderwyseres wat so baie doen vir bloedskenk by PHS.

Zelda van Jaarsveld and Dottie Pinn at the PHS blood donor clinic

Zelda van Jaarsveld van PHS en Dottie Pinn, Skakelpraktisyn van SANBS by Pietie en Blood Buddy tydens die kliniek by PHS.

*******

NicP

Busdiens

Busdiens tussen Pretoria, Pietersburg en Tzaneen elke naweek. Kontak Marinda 082 410 5836

Pietersburg Hoërskool bloedskenk kliniek April 2011

 

 

NicP

Ses snare met kitare konsert

Ses snare met kitare konsert, 12 Augustus 2009, 18:30, PHS se Saal, R 100 pp.  Kaartjies by Leonè's in die Game Sentrum of Debbie Kampherbeek 083 635 7089

NicP

Comment viewing options

Select your preferred way to display the comments and click "Save settings" to activate your changes.