Curro Heuwelkruin Kollege

Private school in Polokwane
NicP Arno en Chirestie gee mildelik aan Hieb en Cansa · read more »

As deel van hul Mnr & Mej Heuwelkruin-projek het Arno Swanepoel en Chirestie Bouwer onlangs kospakkies wat hulle versamel het by Hieb afgelewer.

Hulle het 500 gevriesde kospakkies ingesamel asook mieliemeel, kos, toiletware en ander items. Dit is die grootste enkele skenking van kos wat HIEB nog tot op datum ontvang het.

Speelgoed is aan Cansa geskenk vir die kanker kindersaal by die provinsiale hospitaal.

Chirestie Bouwer het die oorhandigings aan Hieb gedoen aan Melville Botha van Hieb.

Images:
Chirestie Bouwer, Melville Botha
Chirestie Bouwer, Melville Botha of Hieb
Chirestie Bouwer
Chirestie Bouwer
Please login or register to comment.
NicP KRUINIES HELP HIEB VIR MEER AS 67 MINUTE · read more »

Twee leerders van Heuwelkruin, Arno Swanepoel en Chirestie Bouwer, het as deel van hul deelname aan die Mnr en Mej Heuwelkruin kompetisie, Madiba se verjaardag gevier deur 67 minute aan 'n gemeenskapsprojek te wy.

Uiteindelik het hulle Sondag baie langer as 67 minute saam met die kinders van Hulp in Eie Behoefte (Hieb) by Sterkloop Adventure Farm deurgebring.

Dit was 'n projek wat hulle gereël het met Sterkloop Adventure Farm en Absa as borge.

Images:
Hieb residents and sponsors at Sterkloop Adventure Farm Polokwane
Arno Swanepoel and Chirestie Bouwer with children
Arno Swanepeol on slide
Chirestie Bouwer on slide at Sterkloop Adventure Farm Polokwane
Please login or register to comment.
NicP Heuwelkruin leiers help Cansa · read more »

Arno Swanepoel en Chirestie Bouwer van Heuwelkruin Kollege het as een van hul projekte vir die Mnr en Mej Heuwelkruin kompetisie, stoele aan Cansa Polokwane geskenk wat dit sal aanwend vir hul eie gemeenskapsprojekte by die bestralings-eenheid van die hospitaal. Nou sal die bestralingspasiënte nie meer moet staan en wag of op die vloer moet sit nie.

Images:
Arno Swanepoel, Chirestie Bouwer, Sonja Randall, Anne
Arno Swanepoel, Chirestie Bouwer of  Heuwelkruin Kollege Polokwane
Please login or register to comment.
NicP Koerantprojek deur Heuwelkruin leiers · read more »

Twee finaliste in die Mnr en Mej Heuwelkruin kompetisie, Arno Swanepoel en Chirestie Bouwer, samel koerante in vir 'n projek waar koerante in die winter uitgedeel gaan word aan mense wat op straat moet slaap.

Images:
Chirestie Bouwer en Arno Swanepoel van Heulwekruin Kollege Polokwane
Please login or register to comment.
NicP Heuwelkruin skryf twee spanne in vir Cansa Relay for Life 2010 · read more »

Twee van Heuwelkruin Kollege se Mnr en Mej Heuwelkruin finaliste, Arno Swanepoel en Chirestie Bouwer, het 'n projek geloods waarin hulle twee spanne inskryf vir Cansa Polokwane Relay for Life 2010 om geld in te samel vir Cansa Polokwane.

Die twee spanne staan bekend as Die Bytjies en Deimos.

Images:
Die Bytjies van Heuwelkruin Polokwane
Deimos van Heuwelkruin Polokwane
Please login or register to comment.
NicP MNR EN MEJ HEUWELKRUIN 2010 · read more »

Arno Swanepoel en Chirestie Bouwer is finaliste in die Mnr en Mej Heuwelkruin 201 kompetisie en vertel hier wat hulle alles beplan.

Videos:
See video
Please login or register to comment.

Comments

DEIMOS LIEFDADIGHEIDSGHOLFDAG 22 JULIE 2010

Heuwelkruin gholfdag flyer

NicP

Comment viewing options

Select your preferred way to display the comments and click "Save settings" to activate your changes.