Bosveld Jagters Pub and Grill

No public posts in this group. You must register or login and become a member in order to post messages, and view any private posts.
Pub and grill restaurant in Polokwane

Comments

part time job

I am 22 year old lady studying at university of limpopo.I have a 1year experience as a cashier am now luking for a part time employment if there is any position available.

Patetiese Diens, Kos is Oud, Vliee, Ongeskikte Eienaar & Siek

Wil net graag se ons het omtrent so 14:00 by die Jagters vandag geeet. Die vliee is in horde, mens kan nie eet of jou drankie drink nie, die slaai het nie baie vars gelyk nie maar ons het nogsteeds dit geeet, ons het n uur en 'n half daarna siek geword tot heidige oomblik nou.

 

Ekt die Eienaar Mnr. Hennie Venter gebel, wat onmiddelik ongeskik met my was na ek dit graag net onder sy aandag wou bring, hy het onmiddelik vir my gese ek hoef nie weer soentoe te kom nie.

 

Regtig pateties, nie net die kos wat af is nie, maar ook Vince (die barman) wat mens herhaaldelik moet roep terwyl hy vir mens kyk en nie mens kom help nie.

 

Is uiters teleergestel en sal NOOIT weer soentoe gaan nie. Beveel niemand aan om soentoe te gaan nie, mens sal siek word net van die vliee daar.

 

Mis die goeie dae toe dit Francois se plek was.

Bosveld Jagters menu

Hall rent: R1500 per day. Catering: R90 per person for a 3-course meal

Bosveld Jagters Pub and Grill Polokwane menu

Bosveld Jagters Pub and Grill ad

NicP

Comment viewing options

Select your preferred way to display the comments and click "Save settings" to activate your changes.